Verras jou maat uit sy/haar sokkies uit met ’n onverwagse soen op ’n onverwagse tyd, wat baie langer duur as wat hy/sy ooit verwag het dit sou.