Los vir jou maat baie subtiele “leidrade” dwarsdeur die dag. ’n Bra oor ’n stoel, ’n kondoom op sy lessenaar, ’n das wat om die bed se kopstuk hang . . .