Roep jou maat om saam met jou te kom stort/bad. Is dit ’n gesqueeze om julself ingepas te kry? Dan gaan julle in elk geval lekker lag – wat ook uitstekende voorspel is!