Neem ’n sexy foto en stuur dit vir jou maat. Wees suggestief, maar nie heeltemal blatant nie. Neem byvoorbeeld net ’n stukkie vlees af en vra vir jou maat: “Ek gee jou drie raaie – watter deel van my lyf is dié?”