4 gelukkige INTIEM Facebook vriende kan elk WEEK 1 se voorbereide etes wen (ja, jy kan in week 1 al resultate sien)!

Jy het teen die tyd seker al gehoor van die 28 dae eetplan wat die wêreld aan die gons het? Die eetplan is so uitgewerk om optimaal vet te verbrand en jou metabolisme te versnel. Dis veilig vir almal om te gebruik (behalwe as jy swanger is of borsvoed, agv die beperkte kilojoules wat jy inneem).

Die eetplan bestaan uit 3 etes per dag, vir 28 dae. Indien jy jou doelgewig bereik na maand 1, kan jy bloot jou gewig handhaaf deur gesond te eet. Indien jy nog ‘n paar kilos wil afskud, begin jy doodeenvoudig met rondte 2 van die eetplan. So maklik soos dit!

Die grootste uitdaging met die eetplan is die voorbereiding van jou kos, aangesien jy nie etes mag ruil/vervang soos jy lus kry nie, maar dit streng volgens die 28 dae skedule moet volg… Dis waar ons inkom!

Ons verskaf voorbereide etes vir die volledige 28 dae! Klaar gaargemaak, mooi gepak en gemerk. Al wat jy hoef te doen is om die etes vir die dag uit die yskas te haal en saam te vat werk toe, of in die kinders se tasse skool toe te pak.

Kos word weekliks by jou voordeur afgelaai – gemakliker as dit kan jy nie kry nie!!

Sluit asb by ons Facebook groep aan vir pryse, info, resepte, idees en ondersteuning!

Kliek hier: http://www.facebook.com/groups/782588941926950

Ons top twee kliente so ver vir 2018 het onderskeidelik 78cm (in een maand) en 130cm (in 1.5 maande) verloor… WOW!

Skryf nou in en staan die kans om WEEK 1 se voorbereide etes van die 28 dae plan te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 8 Maart 2018 om middernag